Phakamisa, Oos-Kaap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Phakamisa
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Munisipaliteit Buffalo City
Skakelkode(s) 043

Phakamisa is 'n swart woongebied suidoos van King William's Town en wes van Oos-Londen, in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit val onder beheer van die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]