Kayser's Beach

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kayser's Beach
Ligging van Kayser's Beach op 'n kaart (Oos-Kaap)
Kayser's Beach
Kayser's Beach
 Kayser's Beach se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°12′26″S 27°36′37″O / 33.20722°S 27.61028°O / -33.20722; 27.61028Koördinate: 33°12′26″S 27°36′37″O / 33.20722°S 27.61028°O / -33.20722; 27.61028
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Munisipaliteit Buffalo City
Oppervlak[1]
 - Dorpie 2,36 km²  (0,9 vk m)
Hoogte m (10 vt)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorpie 697
 - Digtheid 295/km² (764/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 53.6%
 • Kleurling 1.0%
 • Swart 45.3%
 • Ander 0.1%
Taal (2011)[1]
 • Engels 45.0%
 • Xhosa 40.9%
 • Afrikaans 12.2%
 • Ander 1.9%
Skakelkode(s) 043

Kayser's Beach is 'n kusdorpie suidwes van Oos-Londen, in die Oos-Kaap Provinsie van Suid-Afrika. Dit val onder beheer van die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Kayser's Beach". Sensus 2011.