Gonubie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Gonubie
Ligging van Gonubie op 'n kaart (Oos-Kaap)
Gonubie
Gonubie
 Gonubie se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°56′35″S 28°0′29″O / 32.94306°S 28.00806°O / -32.94306; 28.00806Koördinate: 32°56′35″S 28°0′29″O / 32.94306°S 28.00806°O / -32.94306; 28.00806
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Munisipaliteit Buffalo City
Oppervlak[1]
 - Dorp 10,11 km²  (3,9 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 11 471
 - Digtheid 1 135/km² (2 939,6/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 68.5%
 • Indiër/Asiër 1.4%
 • Kleurling 2.6%
 • Swart 26.7%
 • Ander 0.8%
Taal (2011)[1]
 • Engels 56.6%
 • Afrikaans 20.5%
 • Xhosa 19.7%
 • Ander 3.2%
Poskode (strate) 5256
Poskode (posbusse) 5257
Skakelkode(s) 043

Gonubie is 'n kusdorp aan die mond van die Gonubierivier, 21 km noordoos van Oos-Londen in die Oos-Kaap. Dit vorm deel van Buffalo City.

Die naam beteken Braamrivier in Khoisan. Gonubie het sowat 11 500 inwoners, wat in die lae-inkomstegebied van Mzamomhle, die middel-inkomstegebied van Riegerton Park en die meerderheid van die inwoners wat in die middel- en boonste-inkomstegebiede woon. Gonubie het 18 "weë" en 12 "strate". Daar is ook die spoggerige riviergebied, wat 'n gewilde toeristebestemming is. Gonubie se hoofstrand is 'n pragtige strand met 'n spaanderbordvoetpad van wêreldgehalte. In 2010/11 het Gonubie se strand die gesogte Blouvlagstrand-toekenning ontvang.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Gonubie". Sensus 2011. 
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.