Pierre Messmer
Voorkoms
Pierre Messmer | |
Eerste Minister van Frankryk
| |
Ampstermyn 6 Julie 1972 – 27 Mei 1974 | |
President | Georges Pompidou |
---|---|
Voorafgegaan deur | Jacques Chaban-Delmas |
Opgevolg deur | Jacques Chirac |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 20 Maart 1916 Vincennes, Frankryk |
Sterf | 29 Augustus 2007 Parys, Frankryk |
Politieke party | Unie van Demokrate vir die Republiek |
Religie | Rooms-Katolieke Kerk |
Pierre Messmer (20 Maart 1916 - 29 Augustus 2007) was 'n Franse politikus, 'n oudsoldaat van die Vrye Franse Magte (Forces françaises libres) wat aan die Slag van Bir Hakeim deelgeneem het. Hy het later eerste minister van Frankryk geword (1972-1974).