Pieter Hauptfleisch
Voorkoms
Pieter Hauptfleisch | |
Sterfte | 1973 |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Pieter Hauptfleisch was 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy het in 1973 selfmoord gepleeg.
Filmografie
[wysig | wysig bron]- Die Voortrekkers, 1973
- Groetnis vir die Eerste Minister, 1973
- Seun van die Wildtemmer, 1973 as Tientong
- Snip en Rissiepit, 1973 as Prof. Jacobus Burger
- Die Wildtemmer, 1972 as Tientong
- Z.E.B.R.A., 1971 as ontvoerder
- Shangani Patrol, 1970
- Dirkie, 1970 as Oom Pete
- Lied in My Hart, 1970
- Die Geheim van Nantes, 1969 as Armand du Mont
- Oupa for Sale, 1968 as Nick
- Kimberley Jim, 1963
- Stropers van die Laeveld, 1962
- Tom, Dirk en Herrie, 1962 as Blackie die dief
- Basie, 1961
- Boerboel de Wet, 1961
- Doodkry is Min, 1961
- Die Vlugteling, 1960
- Rip van Wyk, 1959 as Van der Merwe
- The Desert Inn, 1959
- Dis Lekker om te Lewe, 1957 as ongeduldige pasiënt
- Donker Afrika, 1957
- Paul Krüger, 1956 as Gen. De La Rey
- Inspan, 1953
- Altyd in my Drome, 1952 as Mnr. Botha