Pontianak

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Pontianak
Pontianak

Kapuas bridge.jpg
Kaart Wapen
Missing map.svg
Seal of Pontianak.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Indonesië Indonesië
 Administratiewe gewes Wes-Borneo
 Stigting 23 Oktober 1771
 Oppervlakte:  
 - Totaal 107 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 tot 10 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2000) 526.000
 - Bevolkingsdigtheid 4.730/vk km
 Tydsone UTC +7
 - Somertyd UTC +8
 Burgemeester (party) H. Sutarmidji, M.Hum
 Amptelike webwerf http://www.pontianak.go.id/

Pontianak is 'n stad in Indonesië op die Borneo-eiland in die Wes-Borneo-provinsie (Indonesies: Wes-Kalimantan). Pontianak is die provinsiehoofstad.

Vervoer[wysig]

  • Pontianak het 'n lughawe "Supadio".

Buurte[wysig]

Die stad het 5 buurte/distrikte (Indonesies: kecamatan).

Burgemeester[wysig]

R. Soepardan (1947-1948); Ads. Hidayat (1948-1950); Ny. Rohana Muthalib (1950-1953); Soemartoyo (1953-1957); A. Muis Amin ( 1957-1967); Siswoyo (1967-1973); Muhammad Barir (1973-1978); T.B. Hisny Halir (1978-1983); H. A. Majid Hasan (1983-1993); R.A. Siregar, S.Sos (1993-1999); dr. H. Buchary Abdul Rahman (1999-2008); Sutarmidji, M.Hum (2008-tans).

Die ewenaarmonument in Pontianak