Porto Venere
Voorkoms
Porto Venere | |
---|---|
Hawedorp | |
'n Nagaansig van Porto Venere | |
Koördinate: 44°03′00″N 09°50′00″O / 44.05000°N 9.83333°O | |
Land | Italië |
Streek | Ligurië |
Provinsie | La Spezia (SP) |
Regering | |
• Burgemeester | Matteo Cozzani |
Oppervlak | |
• Totaal | 7 km2 (3 vk. myl) |
Hoogte | 8 m (26 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 3 510 |
• Digtheid | 501/km2 (1 170/vk. myl) |
Poskode | 19025 |
Skakelkodes | 0187 |
Webwerf | comune.portovenere.sp.it |
Porto Venere [pɔrtoˈvɛːnere] is 'n nedersetting in die Italiaanse provinsie La Spezia (wat op sy beurt deel uitmaak van die administratiewe streek Ligurië), met 'n oppervlakte van 7 km² en 'n bevolking van 3 510 (soos op 31 Desember 2018). In Italiaaans word na die bewoners verwys as Portoveneresi.
In 1997 het Unesco aan Porto Venere, die hawedorpies van Cinque Terre en die nabygeleë eilande Palmaria, Tino en Tinetto die status van wêrelderfenis toegeken.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Porto Venere.