Preity Zinta

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Preity Zinta
Preity Zinta in 2013
Preity Zinta in 2013

Geboorte 31 Januarie 1975
Shimla, Himachal Pradesh, Indië
Nasionaliteit Vlag van Indië Indië
Beroep(e) aktrise en model
Aktiewe jare 1998–hede
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Preity Zinta is 'n Indiese model en aktrise. Sy is beroemd vir die rolle wat sy in Bollywood se Hindi-rolprente speel. Sy het ook in 'n paar Engelse, Pandjabi- en Telugu-rolprente gewerk. Nadat sy 'n graad in kriminele sielkunde verwerf het, het sy in 1998 haar debuut in die rolprent Dil Se gemaak. Daarna het sy, in dieselfde jaar, 'n rol in die rolprent Soldier vertolk. As gevolg van hierdie optredes, verdien Zinta 'n Filmfare-toekenning vir die Beste Vroulike debuut. Later is sy vir haar rol as 'n tiener enkelma in Kya Kehna erken. Zinta het dus haar loopbaan in die rolprentbedryf met 'n verskeidenheid van karakterrolle gevestig. Haar rolprentrolle, saam met haar TV-persoonlikheid het die konsep van 'n heldin in die Hindirolprentwêreld verander; Sy het daarvoor baie toekennings ontvang.

Filmografie[wysig | wysig bron]

  • Bhaiyyaji Superhitt (2013) …
  • Ishkq in Paris (2013) … Ishkq
  • Har Pal (2012) … Runa
  • Main Aurr Mrs Khanna (2009) … Haseena Jagmagia
  • Rab Ne Bana Di Jodi (2008) … Gastoptreden
  • Heroes (2008 film)|Heroes (2008) … Kuljeet Kaur
  • Heaven on Earth (2008) … Chand
  • Om Shanti Om (2007) … Gastoptreden
  • The Last Lear (2007) … Shabnam
  • Jhoom Barabar Jhoom (2007) … Alvira Khan
  • Jaan-E-Mann (2006) … Piya Goyal
  • Krrish (2006) … Nisha Mehra
  • Kabhi Alvida Naa Kehna (2006) … Rhea Saran
  • Salaam Namaste (2005) … Ambar Malhotra
  • Khullam Khulla Pyaar Karen (2005) … Priti
  • Veer-Zaara (2004) … Zaara Hayat Khan
  • Dil Ne Jise Apna Kahaa (2004) … Dr. Parineeta (Pari)
  • Lakshya (2004) … Romila Dutta
  • Kal Ho Naa Ho (2003) … Naina Catherine Kapur
  • Koi... Mil Gaya (2003) … Nisha
  • Armaan (2003) … Sonia Kapoor
  • The Hero: Love Story of a Spy (2003) … Reshma/Ruksar
  • Dil Hai Tumhaara (2002) … Shalu
  • Yeh Raaste Hain Pyaar Ke (2001) … Sakshi
  • Dil Chahta Hai (2001) … Shalini
  • Chori Chori Chupke Chupke (2001) … Madhubala (Madhu)
  • Farz (2001) … Kajal Singh
  • Mission Kashmir (2000) … Sufiya Parvez
  • Har Dil Jo Pyar Karega (2000) … Jahnvi
  • Kya Kehna (1999) … Priya Bakshi
  • Dillagi (1999) … Rani
  • Sangharsh (1999) … Reet Oberoi
  • Raja Kumarudu (1999) … Rani
  • Premante Idera (1998) … Jannu
  • Soldier (Indian movie)|Soldier (1998) … Preeti Singh
  • Dil Se (1998) … Preeti Nair

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]