Priwolzje-rajon (Astrachan-oblast)
Voorkoms
Priwolzje-rajon Приволжский район | ||||
Die ligging van Priwolzje-rajon in Astrachan-oblast | ||||
Politieke status | ||||
Land | Rusland | |||
Federale distrik | Suidelike | |||
Deelgebied | Astrachan-oblast | |||
Tipe | Rajon | |||
Stigting | 1980 | |||
Regering | ||||
Setel | Natsjalowo | |||
Hoof | Dmitri Mazajef | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2021 | |||
Totaal | 62 536 | |||
Volgorde | 1ste | |||
Digtheid | 74,4/km² | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 840,9 km² | |||
Volgorde | 11de | |||
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) | |||
Registrasienommer | 30 | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Priwolzje-rajon (Russies: Приволжский район) is 'n administratiewe rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit lê in die Wolga-rivierdelta in die oblast se suidelike deel en grens an die streek se hoofstad, Astrachan. Dit is die mees bevolkte rajon in die oblast, maar het die kleinste landoppervlakte. Die rajon se setel is die dorp Natsjalowo.
Die letterlike betekenis van die rajon se Russiese naam is "naby die Wolga geleë".
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Priwolzje-rajon 43 647 inwoners gehad. Etniese Russe en Tartare vorm die meerderheid van die rajon se bevolking.[1]
Etniese groep | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Russe | 16 899 | 38,7% |
Tartare | 13 303 | 30,5% |
Kasakke | 7 109 | 16,3% |
Turkmene | 1 802 | 4,1% |
Nogais | 1143 | 2,6% |
Roma | 1099 | 2,5% |
Azerbeidjanners | 317 | 0,7% |
Armene | 261 | 0,6% |
Ander groepe | 1 303 | 3% |
Onbekend | 411 | 0,9% |
Totaal | 43 647 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 20 Julie 2023.