Pseudoscorpiones

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Pseudoskerpioene
Tydperk: 380–0 m. jaar gelede
Devoon – Onlangs
Pseudoscorpiones P1200872b.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Orde:
Pseudoscorpiones
Superfamilies

Die pseudoskerpioene (orde Pseudoscorpiones) is klein diertjies wat met die eerste oogopslag soos skerpioene lyk en hoort tot die klas spinnekopagtiges. Hulle het egter nie die lang abdomen met die angel van skerpioene nie. Die diere se kaaktasters is baie goed ontwikkel en gifkliere kom daarin voor, wat gebruik word om hul prooi (veral springsterte en myte) dood te maak. Die diere se oë is swak ontwikkel of heeltemal afwesig en hulle gebruik tragea en stigmata as gaswisselingsorgane.

Bronnelys[wysig | wysig bron]