Punta Arenas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Punta Arenas
Stad
Punta arenas collage.jpg
Punta Arenas is in Chili
Punta Arenas
Punta Arenas
Koördinate: 53°10′01″S 70°56′01″W / 53.16694°S 70.93361°W / -53.16694; -70.93361Koördinate: 53°10′01″S 70°56′01″W / 53.16694°S 70.93361°W / -53.16694; -70.93361
LandVlag van Chili Chili
StreekFlag of Magallanes, Chile.svg Magallanes y la Antártica
ProvinsieMagallanes
Gestig op18 Desember 1848
Regering
 • BurgemeesterEmilio Boccazzi Campos
Oppervlak
 • Stad17 846,3 km2 (6 890,5 vk. myl)
Hoogte
34 m (112 ft)
Bevolking
 • Stad127 454
 • Digtheid7,1/km2 (18/vk. m.)
 • Stedelik
116 005
TydsoneUTC-4 (CLT)
 • SomertydUTC-3 (CLST)
Skakelkodes56 + 61
Webwerfpuntaarenas.cl

Punta Arenas is 'n stad in die Chileense gebied van Patagonië en het 'n bevolking van 127 454 in 2012 gehad. Dié stad is aan die Straat van Magellaan teenoor Vuurland geleë en is die hoofstad van die Chileense streek Magallanes y de la Antártica Chilena. Dit word soms as suidelikste stad ter wêreld beskou.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]