Qiqihar
Voorkoms
Qiqihar 齐齐哈尔 | |
---|---|
Stad | |
Die binnestad van Qiqihar. | |
Koördinate: 47°21′00″N 123°55′00″O / 47.35000°N 123.91667°O | |
Land | Volksrepubliek van Sjina |
Provinsie | Heilongjiang |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Han Dongyan (韩冬炎) |
• Burgemeester | Guo Xinshuang (郭新双) |
Oppervlak | |
• Stad | 42 469 km2 (16 397 vk. myl) |
Hoogte | 147 m (482 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 5 367 003 |
• Digtheid | 130/km2 (330/vk. myl) |
• Metro | 1 514 188 |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 161000 |
Skakelkodes | 0452 |
Webwerf | qqhr.gov.cn |
Qiqihar (Chinees: 齐齐哈尔) is 'n stad in die Chinese provinsie Heilongjiang met 'n bevolking van 5 367 003 in 2010. Die stad is in die noordooste van China, oos van die grens tot Mongolië, suid en wes van die grens tot Rusland en noord van die grens tot Noord-Korea geleë.