Quade Cooper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Quade Cooper Sportportaal
Quade Cooper 2014.jpg
Volle naam Quade Santini Cooper
Geboortedatum 5 April 1988 (1988-04-05) (29 jaar oud)
Geboorteplek Auckland, Nieu-Seeland
Lengte 1,96 m
Gewig 93 kg
Skool Forest View High School
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Losskakel
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2015–2016 Toulon 15 (10)
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2014–2015 Brisbane City 3 (39)
korrek soos op 5 Maart 2017.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2007–-2015, 2017– Queensland Reds 107 (782)
korrek soos op 5 Maart 2017.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2008– Australië 67 (154)
korrek soos op 5 Maart 2017.
Nasionale Sewesspan
Jare Land Toernooie
Australië
Cooper speel vir Brisbane City in die Nasionale Rugbykampioenskap

Quade Santini Cooper (gebore 5 April 1988) is 'n professionele rugbyspeler en aan-en-af bokser. Hoewel hy 'n Nieu-Seelandse burger is, verteenwoordig hy Australië in internasionale rugby. Hy speel tans vir die Queensland Reds in die Superrugbykompetisie in Australië. Sy voorkeurposisie is losskakel.

2016[wysig | wysig bron]

Daar is bevestig dat Cooper by die Australiese sewes sou aansluit vir die 2016 Olimpiese Spele, beginnende met die Sydney-been van die IRB Sewes. Cooper het sy eerste drie vir die Australiese sewesspan op 6 Maart 2016 gedruk tydens die span se 36-7 oorwinning teen Engeland.[1]

Boks[wysig | wysig bron]

In November 2012 het Cooper aangekondig dat hy sou boks in die voorgeveg van vriend Sonny Bill Williams se geveg op 8 Februarie 2013. Hy het as 'n kruisergewig[2] teen Muay Thai veteraan Barry Dunnett geboks, en wen in die eerste ronde met 'n uitklophou.[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]