Kardinaalkwelea
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Quelea cardinalis)
Kardinaalkwelea | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | Q. cardinalis
|
Binomiale naam | |
Quelea cardinalis (Hartlaub, 1880)
|
Die Kardinaalkwelea (Quelea cardinalis) is 'n voël en seldsame swerwer in beboste grasveld en landbougebiede. Die voël is nog net een keer in Suider-Afrika opgeteken. Dit word 10 – 11 cm groot en weeg 11 - 15 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cardinal Quelea.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Quelea cardinalis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)