Quim Torra

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Joaquim Torra i Pla
Quim Torra
Quim Torra in 2015

President van Katalonië
Ampsbekleër
Ampsaanvaarding
17 Mei 2018
Voorafgegaan deur Carles Puigdemont

Persoonlike besonderhede
Gebore 28 Desember 1962 (1962-12-28) (55 jaar oud)
Blanes, Girona, Katalonië, Spanje
Politieke party Junts per Catalunya (JxCat)
Eggenoot/eggenote Carola Miró
Kind(ers) 3
Alma mater Universiteit van Barcelona
Religie Rooms-Katolieke Kerk

Joaquim Torra i Pla (* 28 Desember 1962 in Blanes, Girona, Katalonië, Spanje), bekend as Quim Torra, is 'n Spaanse politikus wat op 17 Mei 2018 as die 131ste president van Katalonië ingehuldig is.