Carles Puigdemont

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Carles Puigdemont i Casamajó

President van Katalonië
Ampstermyn
10 Januarie 2016 – 28 Oktober 2017
Vise Oriol Junqueras
Voorafgegaan deur Artur Mas
Opgevolg deur Quim Torra

Burgemeester van Girona
Ampstermyn
1 Julie 2011 – 11 Januarie 2016

Persoonlike besonderhede
Gebore 29 Desember 1962 (1962-12-29) (56 jaar oud)
Amer, Girona, Katalonië, Spanje
Politieke party Demokratiese Konvergensie van Katalonië (CDC) and Saam om Ja (JxSí)
Eggenoot/eggenote Marcela Topor
Kind(ers) Magalí, Maria
Alma mater Universiteit van Girona
Religie Rooms-Katolieke Kerk

Carles Puigdemont i Casamajó (Katalaans: [karɫəs pudʒðəˈmon i kazəmə'ʒo]; * 29 Desember 1962 in Amer, Girona, Katalonië, Spanje) is 'n Spaanse politikus wat op 16 Januarie 2016 as die 130ste president van Katalonië ingehuldig is.