R519 (Suid-Afrika)
Voorkoms
Streeksroete R519 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Suidwespunt | R101 in Naboomspruit | |||
N1 N11 R518 | ||||
Noordoospunt | R101 suid van Polokwane | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Roedtan | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R519 is 'n streeksroete wat Naboomspruit met Polokwane verbind. Die roete begin waar dit aftak van die R101-streeksroete in Naboomspruit en die N1-nasionale pad kruis. Dit gaan suidoos tot in Crecy en dan oos tot in Roedtan en kruis die N11-nasionale pad met 'n verspringende kruising. Die roete gaan nou noordoos, deel die R518 vir 2,5 km en gaan noord tot waar dit by die R101 aansluit, suid van Polokwane.