R71 (Suid-Afrika)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
R71-padteken
Die R71 word in rooi aangedui

Die R71 is 'n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Polokwane verbind met die Krugerwildtuin via die dorpe Tzaneen en Phalaborwa.