Raoul Dufy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Raoul Dufy (3 Junie 1877 - 23 Maart 1953) was 'n veelsydige skilder wat veral bekend is vir sy unieke benadering tot waterverfskilderye. Hy is in 1877 in Le Havre, Frankryk gebore. In 1905 het hy die impressionisme se benadering tot die skilderkuns verwerp ten gunste van die Fauvistiese benadering. Hy ontwikkel sy nuwe styl in 1920-21. Hy verwerf die eerste prys vir skilder in 1952 by Venice Biennale en sterf aan 'n hartaanval in 1953.