Gaan na inhoud

Ravindra Prabhat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Ravindra Prabhat
Prabhat in Desember 2008
Gebore5 April 1969
Mahindwara, Sitamarhi, Bihar
NasionaliteitIndië
BeroepSkrywer, digter, joernalis
GeloofHindoeïsme

Ravindra Prabhat (Devanagari: रवीन्द्र प्रभात, gebore: 5 April 1969) is 'n Hindi romanskrywer, akademikus, joernalis, digter en 'n kortverhaalskrywer uit Indië.[1][2] Hy was al 'n administrateur, redakteur, navorser en draaiboekskrywer. Hy skryf tans as 'n historikus vir 'n groot dagblad en het verskeie toekennings ontvang.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Manoj Kumar Pandey. "A conversation with Ravindra Prabhat". Another Subcontinent (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Augustus 2017. Ravindra Prabhat Today we have many type of new applications, which will help in promoting Hindi very fast on Internet.
  2. "Ravindra Prabhat op Swargvibha". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Februarie 2017. Besoek op 17 Junie 2014.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]