René Arnoux

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
René Arnoux
Arnoux in 2008
Arnoux in 2008
Geboortedatum 4 Julie 1948 (1948-07-04) (71 jaar oud)
Geboorteplek Pontcharra, Isère, Frankryk
Nasionaliteit Vlag van Frankryk Fransman
Aktiewe jare 1978–1989
Ou span(ne) Martini, Surtees, Renault, Ferrari, Ligier
Inskrywings 165 (149 begin)
Kampioenskappe 0
Oorwinnings 7
Podiums 22
Loopbaanpunte 181
Voorste wegspronge 18
Vinnigste rondtes 12
Eerste wedren 1978 Suid-Afrikaanse Grand Prix
Eerste wen 1980 Brasiliaanse Grand Prix
Laaste wen 1983 Hollandse Grand Prix
Laaste inskrywing 1989 Australiese Grand Prix

René Arnoux (gebore 4 Julie 1948 in Pontcharra, Isère, Frankryk), is 'n voormalige Formule Een-renjaer wat van 1978–1989 vir die Martini, Surtees, Renault, Ferrari en Ligierspanne gejaag het.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.