Gaan na inhoud

Australiese Grand Prix

Koördinate: 37°50′49″S 144°58′26″O / 37.847°S 144.974°O / -37.847; 144.974
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die Australiese Grand Prix is 'n Formule Eenmotorwedren wat jaarliks in Australië gehou word. Die Grand Prix is die oudste oorblywende motorrenkompetisie in Australië wat reeds 80 keer sedert die eerste keer in 1928 op Phillipeiland gehou is. Sedert 1985 is die wedren 'n rondte van die FIA F1-Wêreldkampioenskap en word deesdae by die Melbourne Grand Prix Renbaan by Albert Park in Melbourne gehou.

Voormalige wenners (Slegs sedert 1985 gelys)

[wysig | wysig bron]
Jaar Renjaer Vervaardiger Plek
2024 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Vlag van Italië Ferrari Albert Park
2023 Vlag van Nederland Max Verstappen Vlag van Oostenryk Red Bull-Honda RBPT
2022 Charles Leclerc Vlag van Italië Ferrari
2021
2020
nie plaasgevind nie, weens koronaviruspandemie
2019 Vlag van Finland Valtteri Bottas Vlag van Duitsland Mercedes Albert Park
2018 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Italië Ferrari
2017 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Italië Ferrari
2016 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Vlag van Duitsland Mercedes
2015 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2014 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Vlag van Duitsland Mercedes
2013 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Vlag van Verenigde Koninkryk Lotus-Renault
2012 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
2011 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault
2010 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
2009 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Duitsland Braun-Mercedes
2008 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
2007 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Vlag van Italië Ferrari
2006 Vlag van Spanje Fernando Alonso Vlag van Frankryk Renault
2005 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella Vlag van Frankryk Renault
2004 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
2003 Vlag van Finland David Coulthard Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
2002 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
2001 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
2000 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
1999 Vlag van Verenigde Koninkryk Eddie Irvine Vlag van Italië Ferrari
1998 Vlag van Finland Mika Häkkinen Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
1997 Vlag van Verenigde Koninkryk David Coulthard Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
1996 Vlag van Verenigde Koninkryk Damon Hill Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1995 Vlag van Verenigde Koninkryk Damon Hill Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault Adelaide
1994 Vlag van Verenigde Koninkryk Nigel Mansell Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1993 Vlag van Brasilië Ayrton Senna Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Ford
1992 Vlag van Oostenryk Gerhard Berger Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda
1991 Vlag van Brasilië Ayrton Senna Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda
1990 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Vlag van Verenigde Koninkryk Benetton-Ford
1989 Vlag van België Thierry Boutsen Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1988 Vlag van Frankryk Alain Prost Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda
1987 Vlag van Oostenryk Gerhard Berger Vlag van Italië Ferrari
1986 Vlag van Frankryk Alain Prost Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-TAG
1985 Vlag van Finland Keke Rosberg Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Honda

37°50′49″S 144°58′26″O / 37.847°S 144.974°O / -37.847; 144.974