Renault F1

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Renault F1 RS01
Renault F1 R203

Renault se verwantskap in Formule Een motorsport is beide as vervaardiger en enjinverskaffer vir verskeie tydperke sedert 1977. In 1977 het die maatskappy by Formule Een aangesluit as 'n vervaardiger, met sy bekendstelling van 'n turbo-enjin in sy eerste motor, die Renault RS01. In 1983 het Renault ook begin om enjins aan ander spanne te verskaf.

Hoewel die Renault-span heelwat renne gewen het en sterk meegeding het om die wêreldtitel, het hulle aan die einde van 1985 onttrek nadat die span se Formule Een-skandaal aan die lig gekom het. Renault het egter voortgegaan om enjins aan ander spanne te verskaf tot 1986, en weer van 1989 tot 1997.

Hertoetrede[wysig | wysig bron]

Renault het teruggekeer tot Formule Een in 2000 toe dit die Enstone-gebaseerde Benetton Formula-span (voorheen Toleman Motorsport) verkry het, 'n span wat die bestuurderskampioenskap in 1994 gewen het en beide die bestuurders- en vervaardigerskampioenskappe in 1995. Vir die eerste twee seisoene onder Renault is die span steeds Benetton Formula genoem en "Benetton" gebruik as hul vervaardigersnaam. In 2002 het Renault die span na die Renault F1 Team herdoop en "Renault" begin gebruik as sy vervaardigersnaam. Hul het daarna beide die bestuurders- en vervaardigerskampioenskappe gewen, twee jaar na mekaar in 2005 en 2006.

Naamsverandering[wysig | wysig bron]

Die Renault F1-span is in 2012 hernoem na die Lotus F1-span en het Mercedes-Benz enjins in hul renmotors gebruik, nie meer dié van Renault nie.

Tweede hertoetrede[wysig | wysig bron]

Renault het op 3 Desember 2015 aangekondig dat hulle vanaf die 2016-seisoen weer die span by Lotus oorgeneem het en dat hulle met 'n fabriekspan na Formule 1 terugkeer. Hiermee het Renault vir die eerste keer sedert 2011 'n fabriekspan in Grands Prix bestuur. Kevin Magnussen en Jolyon Palmer vorm die span se jaers. Die span het eintlik 'n onderstel gebruik wat grootliks onder die naam van Lotus gebou is, en daar was min geleentheid het om die motor te ontwikkel weens 'n gebrek aan geld. As gevolg hiervan was die seisoen 'n teleurstelling: in net drie Grands Prix is punte aangeteken en die span eindig negende in die vervaardigerskampioenskap.

Uitslae van 2007 tot 2017[wysig | wysig bron]

Kleur Uitslag
Goud Wenner
Silwer 2e plek
Brons 3e plek
Groen Voltooi, verdien punte
Blou Voltooi, geen punte
Pers Nie voltooi (DNF)
Nie geklassifiseer (NC)
Rooi Nie gekwalifiseer (DNQ)
Swart Gediskwalifiseer (DSQ)
Wit Nie begin (DNS)
Leeg Nie deelgeneem
Beseer (INJ)
Uitgesluit (EX)
Vet Voorste wegspring
Skuins Vinnigste rondte
Jaar Onderstel
en enjin
Bande Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 Punte Plek
2007 Renault R27
RS27 2.4 V8
B AUS MAL BHR SPA MON KAN VSA FRA GBR EUR HON TUR ITA BEL JPN CHN BRA 51 Brons
Flag of Italy.svg Giancarlo Fisichella 5 6 8 9 4 DSQ 9 6 8 10 12 9 12 DNF 5 11 DNF
Flag of Finland.svg Heikki Kovalainen 10 8 9 7 13 4 5 15 7 8 8 6 7 8 2 9
2008 Renault R28
RS27 2.4 V8
B AUS MAL BHR SPA TUR MON KAN FRA GBR GER HON EUR BEL ITA SIN JPN CHN BRA 80 4de
Flag of Spain.svg Fernando Alonso 4 8 10 DNF 6 10 DNF 8 6 11 4 DNF 4 4 1 1 4 2
Flag of Brazil.svg Nelson Piquet jr. DNF 11 DNF DNF 15 DNF DNF 7 DNF 2 6 11 DNF 10 DNF 4 8 DNF
2009 Renault R29
RS27 2.4 V8
B AUS MAL CHN BHR SPA MON TUR GBR GER HON EUR BEL ITA SIN JPN BRA ABU 26 8ste
Flag of Spain.svg Fernando Alonso 5 11 9 8 5 7 10 14 7 DNF 6 DNF 5 3 10 DNF 14
Flag of Brazil.svg Nelson Piquet jr. DNF 13 16 10 12 DNF 16 12 13 12
Flag of France.svg Romain Grosjean 15 DNF 15 DNF 16 13 18
2010 Renault R30
RS27-2010 2.4 V8
B BHR
Vlag van Bahrein
AUS
Vlag van Australië
MAL
Vlag van Maleisië
CHN
Flag of the People's Republic of China.svg
ESP
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
TUR
Vlag van Turkye
KAN
Vlag van Kanada
EUR
Vlag van Europese Unie
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
GER
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
JPN
Vlag van Japan
KOR
Vlag van Suid-Korea
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
163 5de
Flag of Poland.svg Robert Kubica 11 2 4 5 8 3 6 7 5 DNF 7 DNF 3 8 7 DNF 5 9 5
Flag of Russia.svg Vitaly Petrov DNF DNF DNF 7 11 13† 15 17 14 13 10 5 9 13 11 DNF DNF 16 6
2011 Renault R31
RS27-2011 2.4 V8
P AUS
Vlag van Australië
MAL
Vlag van Maleisië
CHN
Flag of the People's Republic of China.svg
TUR
Vlag van Turkye
ESP
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
EUR
Vlag van Europese Unie
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
GER
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
JPN
Vlag van Japan
KOR
Vlag van Suid-Korea
IND
Vlag van Indië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
BRA
Vlag van Brasilië
73 5de
Flag of Germany.svg Nick Heidfeld 12 3 12 7 8 8 DNF 10 8 DNF DNF
Flag of Brazil.svg Bruno Senna 13 9 15 16 13 12 16 17
Flag of Russia.svg Vitaly Petrov 3 17† 9 8 11 DNF 5 15 12 10 12 9 DNF 17 9 DNF 11 13 10
Tussen 2012 en 2015 het Renault nie as 'n vervaardiger aan die kampioenskap deelgeneem nie.
2016 Renault RS16
RE16 1.6 V6-turbo
P AUS
Vlag van Australië
BHR
Vlag van Bahrein
CHN
Flag of the People's Republic of China.svg
RUS
Vlag van Rusland
ESP
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
EUR
Vlag van Azerbeidjan
AUT
Vlag van Oostenryk
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
HON
Vlag van Hongarye
GER
Vlag van Duitsland
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
MAL
Vlag van Maleisië
JPN
Vlag van Japan
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
MEX
Vlag van Meksiko
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
6 9de
Vlag van Denemarke Kevin Magnussen 12 11 17 7 15 DNF 16 14 14 17 15 16 DNF 17 10 DNF 14 12 17 14 DNF
Vlag van Verenigde Koninkryk Jolyon Palmer 11 DNS 22 13 13 DNF DNF 15 12 DNF 12 19 15 DNF 15 10 12 13 14 DNF 17
2017 Renault RS17
RE17 1.6 V6-turbo
P AUS
Vlag van Australië
CHN
Vlag van Volksrepubliek China
BHR
Vlag van Bahrein
RUS
Vlag van Rusland
ESP
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
AZE
Vlag van Azerbeidjan
AUT
Vlag van Oostenryk
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
MAL
Vlag van Maleisië
JPN
Vlag van Japan
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
MEX
Vlag van Meksiko
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
34* 8ste*
Flag of Germany.svg Nico Hülkenberg 11 12 9 8 6 DNF 8 DNF 13 6 17 6
Flag of the United Kingdom.svg Jolyon Palmer DNF 13 13 DNF 15 11 11 DNF 11 DNS 12 13
Jaar Onderstel
en enjin
Bande Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 Punte Plek

* Seisoen nog onderweg