Ribbokkop
Voorkoms
Ribbokkop | |
---|---|
Ligging | Vrystaat, Suid-Afrika |
Hoogte | 2 829 meter bo seevlak |
Lengte | 14,4 km |
Prominensie | 702 m bo omringende gebied |
Reeks | Drakensberge |
Koördinate | 28°33′55″S 28°36′13″O / 28.5653°S 28.60374°O |
Bergtipe | Bergpiek |
Die Ribbokkop is 'n bergpiek aan die suidekant van die Golden Gate-Hoogland- Nasionale Park[1] in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika. Die bergpiek is digby die Lesothogrens in die voetheuwels van die Malutiberge, die hoogste bergreeks van die Drakensberge, geleë.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Facts about the Golden Gate Highlands National Park" (PDF). sanparks.org. Sanparks. Besoek op 18 Julie 2022.