Grens tussen Suid-Afrika en Lesotho

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Die grens tussen Lesotho (groen) en Suid-Afrika (oranje)
Lesotho word in sy geheel deur Suid-Afrika omring
Suid-Afrikaanse grenspos by die Sanipas
Pekabrug, 'n grenspos aan die Suid-Afrikaanse kant

Die grens tussen Suid-Afrika en Lesotho is 1 106 kilometer (687 myl) lank[1] en vorm 'n voltooide sirkel, omrede Lesotho ingesluit en omring word deur Suid-Afrika op al sy grense.

Die grens volg die Caledonrivier, die waterskeiding van die Drakensberg, die Telerivier, die Oranjerivier, die Makhalengrivier, en 'n reeks hoë gebergtes terug tot by die Caledon.

Grensposte[wysig | wysig bron]

Hier is 'n lys van grensposte tussen Suid-Afrika en Lesotho.[2][3]

Grenspos Ure oop Provinsie Buurland
Boesmansnek 08:00–16:00 KwaZulu-Natal Lesotho
Caledonspoort 06:00–22:00 Vrystaat Lesotho
Ficksburgbrug 24 uur Vrystaat Lesotho
Makhalengbrug 08:00–16:00 Vrystaat Lesotho
Maserubrug 24 uur Vrystaat Lesotho
Monantsapas 08:00–16:00 Vrystaat Lesotho
Ongeluksnek 08:00–16:00 Oos-Kaap Lesotho
Pekabrug 08:00–16:00 Vrystaat Lesotho
Qachasnek 06:00–22:00 Oos-Kaap Lesotho
Ramatseliso's Gate 08:00–16:00 Oos-Kaap Lesotho
Sanipas 06:00–18:00 KwaZulu-Natal Lesotho
Sepapushek 08:00–16:00 Vrystaat Lesotho
Telebrug 06:00–22:00 Oos-Kaap Lesotho
Van Rooyenshek 08:00–22:00 Vrystaat Lesotho

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Central Intelligence Agency (2 April 2018). “South Africa”. The World Factbook. URL besoek op 14 April 2018.
  2. (af) Die Suid-Afrikaanse Gids – feite en wenke. 2009. Isabel Uys. ISBN 978-1-86919-324-9
  3. (en) South African Ports of Entry”. Departement van Binnelandse Sake. URL besoek op 14 April 2018.
Grense van Suid-Afrika Vlag van Suid-Afrika

NamibiëBotswanaZimbabweMosambiekeSwatiniLesotho