Richard Dawson
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Richard Dawson | |
Geboortenaam | Colin Lionel Emm |
---|---|
Geboorte | Gosport, Groot-Brittanje | 20 November 1932
Sterfte | 2 Junie 2012 (op 79) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3, insluitende Mark Dawson |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1960–1995 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Richard Dawson (20 November 1932 – 2 Junie 2012) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Devil's Brigade (1968) en The Running Man (1987), en in die televisiereekse Hogan's Heroes (1965) en Family Feud (1976).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1968: The Devil's Brigade
- 1973: Treasure Island
- 1987: The Running Man
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1954: Show Case
- 1959: Phillies Jackpot Bowling
- 1959: The Diana Dors Show
- 1965: Hogan's Heroes
- 1967: How's Your Mother-in-Law?
- 1968: The Donald O'Connor Show
- 1969: The Game Game
- 1969: Name Droppers
- 1970: Can You Top This
- 1972: I've Got a Secret
- 1973: Match Game
- 1974: Masquerade Party
- 1975: Match Game PM
- 1975: Showoffs
- 1976: Family Feud
- 1976: I've Got a Secret
- 1977: Family Feud
- 1978: All-Star Family Feud Special
- 1980: Bizarre
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1972: Cop Out!
- 1973: Keep an Eye on Denise
- 1977: US Against the World
- 1984: I Remember It Well: ABC Daytime's 25th Anniversary Minutes
- 1988: Richard Dawson and You Bet Your Life
Video's
[wysig | wysig bron]- 1985: Dorothy Stratten: The Untold Story