Rick Genest

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Rick Genest
Ricogenest02.jpg
Gebore(1985-08-07)7 Augustus 1985
Sterf1 Augustus 2018 (op 32)
NasionaliteitKanadees
BeroepAkteur en vervaardiger
Jare aktief2009–2018

Rick Genest (7 Augustus 1985 – 1 Augustus 2018) was 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent 47 Ronin (2013) en in die televisiereeks Silent Witness (1996).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2013: 47 Ronin
  • 2016: Illustrated Man

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1996: Silent Witness
  • 2015: L'émission d'Antoine

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2011: Lady Gaga: Born This Way
  • 2013: Poison Love

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]