Rick Perry
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rick Perry | |
Rick Perry in 2012 | |
47ste Goewerneur van Texas
| |
Ampstermyn 21 Desember 2000 – 20 Januarie 2015 | |
Voorafgegaan deur | George W. Bush |
---|---|
Opgevolg deur | Greg Abbott |
39ste Luitenant-Goewerneur van Texas
| |
Ampstermyn 19 Januarie 1999 – 21 Desember 2000 | |
Voorafgegaan deur | Bob Bullock |
Opgevolg deur | Bill Ratliff |
9de Kommissaris van Landbou van Texas
| |
Ampstermyn 15 Januarie 1991 – 19 Januarie 1999 | |
Voorafgegaan deur | Jim Hightower |
Opgevolg deur | Susan Combs |
Lid van Texas se Huis van Verteenwoordigers
uit die 64ste distrik | |
Ampstermyn 8 Januarie 1985 – 8 Januarie 1991 | |
Voorafgegaan deur | Joe Hanna |
Opgevolg deur | John Cook |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 4 Maart 1950 Paint Creek, Texas, Verenigde State |
Politieke party | Demokraat (tot 1989) Republikein (1989–hede) |
Eggenoot/-note | Anita Thigpen (1982–hede) |
Kind(ers) | 2 |
Alma mater | Texas A&M University |
Religie | Nondenominasionele Evangelisme[1] |
Handtekening | |
Militêre Diens
| |
Lojaliteit | Verenigde State |
Diens/Tak | Amerikaanse Lugmag |
Jare in diens | 1972–1977 |
Rang | Kaptein |
Eenheid | 772de taktiese Lugbrug Eskader |
Rick Perry (gebore 4 Maart 1950) het vanaf 21 Desember 2000 tot 20 Januarie 2015 as die 47ste goewerneur van Texas, die tweede grootste deelstaat in die Verenigde State van Amerika, gedien. Perry (wat ook 'n Republikein is) is bekend vir sy konserwatiewe oortuigings en glo dat homoseksualiteit verbied moet word.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Rick Perry.
- ↑ Joshunda Sanders, Jason Embry. "Candidates attending more than one church" (in Engels). Austin American-Statesman. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Februarie 2012. Besoek op 20 Augustus 2011.
- ↑ "Rick Perry Supports Criminalizing Gay Sex" (html) (in Engels). motherjones.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Junie 2017. Besoek op 23 Desember 2014.