Gaan na inhoud

Rijksuniversiteit Groningen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Rijksuniversiteit Groningen

Latyn: Academia Groningana
Leuse:Verbum Domini lucema pedibus nostris
Leuse in Afrikaans:Die woord van die Here is 'n lamp vir ons voete
Gestig:1614
Tipe:Openbare universiteit
Rektor:Elmer Sterken
Personeel:6,500
Studentetal:30,014 (2014)
Ligging:Groningen, Groningen, Nederland
Affiliasies:European University Association, VSNU
Webtuiste:[1]

Die Universiteit Groningen (amptelik, Rijksuniversiteit Groningen) is ’n Nederlandse universiteit in Groningen in die provinsie Groningen. Die RuG is gestig in 1614, na Leiden is hulle die oudste universiteit in Nederland.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]