Romulea maculata
Voorkoms
Romulea maculata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | R. maculata
|
Binomiale naam | |
Romulea maculata J.C.Manning & Goldblatt, (2001)
|
Romulea maculata is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Romulea behoort en is deel van die struikveld. Die spesie is endemies aan die Noord- en die Wes-Kaap en kom voor in die Knersvlakte en Komaggas. Daar is twee populasies, die een het minder as 20 plante. Die ander sub populasie was in die 1980's laas gesien.