Romulea speciosa
Voorkoms
Romulea speciosa | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | R. speciosa
|
Binomiale naam | |
Romulea speciosa (Ker Gawl.) Baker, (1877)
| |
Sinonieme | |
|
Romulea speciosa is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Romulea behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom in Namakwaland op die Kamiesberg voor. Hier is daar een populasie en dit word bedreig deur gewasverbouing.