Ronaldo Luiz Nazario da Lima

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ronaldo
Ronaldo.jpeg
Ronaldo tydens 'n perskonferensie in 2005
Persoonlike inligting
GeboortenaamRonaldo Luís Nazário de Lima
Gebore18 September 1976 (1976-09-18) (42 jaar oud)
GeboorteplekRio de Janeiro, Brasilië
Speelposisieaanvaller
Jeugloopbaan
1990–1993São Cristóvão[1]
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
1993–1994Cruzeiro14(12)
1994–1996PSV46(42)
1996–1997Barcelona37(34)
1997–2002Inter Milan68(49)
2002–2007Real Madrid127(83)
2007–2008A.C. Milan20(9)
2009–2011Corinthians31(18)
Totaal343(247)
Nasionale span
1993Brasilië O177(5)
1996Brasilië O238(6)
1994–2011Brasilië98(62)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga..
† Kere uitgedraf (Doele).

Ronaldo Luís Nazário de Lima (Rio de Janeiro, 22 September 1976), beter bekend as Ronaldo, is 'n voormalige Brasiliaanse sokkerspeler. Hy speel onder meer vir Cruzeiro, PSV, FC Barcelona, Internazionale, Real Madrid, AC Milan en die Brasiliaanse nasionale sokkerspan. Hy is 'n veelvuldige speler en word as een van die beste skoppers van alle tye gereken. Hy staan ook bekend onder die bynaam Die Fenomeen.

Internasionale loopbaanstatistieke[wysig | wysig bron]

Vir die Brasiliaanse nasionale sokkerspan:[2]

Jaar Kere uitgedraf Doelskoppe
1994 4 1
1995 6 3
1996 4 5
1997 20 15
1998 10 5
1999 10 7
2000 0 0
2001 0 0
2002 12 11
2003 8 3
2004 11 6
2005 5 1
2006 7 5
Totaal 97 62

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]