Cristiano Ronaldo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Cristiano Ronaldo
RealM-Shahter15 (2).jpg
Cristiano Ronaldo speel vir Real Madrid in 2015
Persoonlike inligting
GeboortenaamCristiano Ronaldo dos Santos Aveiro
Gebore5 Februarie 1985 (1985-02-05) (33 jaar oud) [1]
GeboorteplekFunchal, Madeiraeilande, Portugal
Lengte1,85 m[2]
SpeelposisieVoorspeler, doelskieter
Klubinligting
Huidige klubJuventus
Nommer7
Jeugloopbaan
1992–1995Andorinha
1995–1997Nacional
1997–2002Sporting CP
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
2002–2003Sporting CP B2(0)
2002–2003Sporting CP25(3)
2003–2009Manchester United196(84)
2009–Real Madrid288(307)
Nasionale span
2001Portugal o/159(7)
2001–2002Portugal o/177(5)
2003Portugal o/205(1)
2002–2003Portugal o/2110(3)
2004Portugal o/233(2)
2003–Portugal147(79)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 18:10, 10 September 2016 (UTC).

† Kere uitgedraf (Doele).

‡ Nasionale spankere en -doele korrek soos op 10 Julie 2016

Cristiano Ronaldo dos Santos Aveiro (Portugees: [kɾiʃ'tjɐnu ʁuˈnaɫdu]; gebore op 5 Februarie 1985 in Funchal, Madeiraeilande, Portugal is 'n Portugese sokkerspeler wat vir Real Madrid speel. Hy het vantevore vir Sporting Lissabon en Manchester United gespeel. Hy het ook 144 keer vir die Portugese nasionale sokkerspan uitgedraf, waartydens hy 78 doelpunte aangeteken het.

Verwysings

  1. (en) Lewis, Tim (8 Junie 2008). "He's got the world at his feet". The Guardian. London. Besoek op 17 September 2016. 
  2. (en) Cristiano Ronaldo (CR7)”. Real Madrid. URL besoek op 17 September 2016.

Eksterne skakels