Rugby, Warwickshire
Voorkoms
Rugby | |
---|---|
Dorp | |
Rugby se markplein | |
Koördinate: 52°22′00″N 1°16′00″W / 52.36667°N 1.26667°W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land (VK) | Engeland |
Graafskap | Warwickshire |
Bevolking | |
• Totaal | 77 285 |
Tydsone | UTC±00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
Poskode | CV21, CV22, CV23 |
Skakelkodes | 01788 |
Webwerf | rugby.gov.uk |
Rugby is 'n dorp in die Engelse graafskap Warwickshire, 21 km wes van Coventry. Die dorp het 'n bevolking van ongeveer 77 285 in 2020 gehad. Dit is veral bekend vir die Rugby-skool waar William Webb Ellis volgens 'n legende in 1823 die rugbyspel uitgevind het.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "Six ways the town of Rugby helped change the world". BBC. 1 Februarie 2014. Besoek op 19 Junie 2022.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Rugby.
- (en) Toerisme-inligting oor Rugby op Wikivoyage
- (en) Amptelike webwerf