Gaan na inhoud

Ruie-suikerbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Ruie-suikerbos
Foto: Tony Rebelo
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. foliosa
Binomiale naam
Protea foliosa
Rourke, 1975

Die ruie-suikerbos (Protea foliosa) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Proteagenus behoort. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom vanaf die Elandsberg tot by Gqeberha en Riebeek-Oos tot by die Boesmansriviermond voor. Dit is deel van die fynbos-bioom. Die struik is rond en word 1.5 m hoog en blom hoofsaaklik van Mei tot Junie.

Die plant spruit weer uit na 'n brand. Die saad word in 'n doppie geberg, na twee jaar vrygelaat en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van knaagdiere. Die plant groei in sandsteen en kwartsietgronde op hoogtes van 150 - 1 600 m.

In Engels staan dit as die Leafy sugarbush bekend.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]