Ruimtependeltuig Enterprise

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ruimtependeltuig Enterprise in lanseerkonfigurasie.

Shuttle Patch.svg Ruimtependeltuig Enterprise (NASA-kenteken: OV-101) was NASA se eerste ruimtependeltuig. Dit is gebou vir NASA as deel van die Ruimtependeltuigprogram om toetsvlugte in die atmosfeer uit te voer.[1] Dit is gebou sonder enjins of 'n funksionele hitteskild en was dus nie in staat om na die ruimte te reis nie. Dit is onthul op 17 September 1976.[2]


Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Jenkins, Dennis R (2007). Space Shuttle: The History of the National Space Transportation System. Voyageur Press. ISBN 0-9633974-5-1. 
  2. (Junie 2010) Avionics Systems Laboratory/Building 16: Historical Documentation. NASA. JSC-CN-22284.