Ruimtependeltuig Discovery

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ruimtependeltuig Discovery, 1998 (NASA)

Ruimtependeltuig Discovery (NASA kenteken: OV-103) is 'n NASA-ruimtependeltuig en is vir die eerste keer gevlieg op 30 Augustus, 1984, Discovery is die derde operasionele ruimtependeltuig (uitgesluit toets ruimtependeltuig 'Enterprise'). Die ruimtependeltuig is steeds operasioneel vandag, en het beide navorsing sowel as sendings vir monteerwerk aan die Internasionale Ruimtestasie voltooi.

Die naam van hierdie tuig kom van 'n skip wat ontdekkingsreisiger James Cook vergesel het op sy derde en laaste groot vaart.


Vlugte[wysig]

31 vlugte in totaal


Datum Identifikasie Beskrywing
1984 30 Augustus STS-41-D
1984 8 November STS-51-A
1985 24 Januarie STS-51-C
1985 12 April STS-51-D
1985 17 Junie STS-51-G
1985 27 Augustus STS-51-I
1985 29 September STS-26
1988 13 Maart STS-29
1989 22 November STS-33
1990 24 April STS-31 Lansering van Hubble Ruimteteleskoop (HST)
1990 6 Oktober STS-41 Lansering van Ulysses
1991 28 April STS-39
1991 12 September STS-48
1992 22 Januarie STS-42
1992 2 Desember STS-53
1993 8 April STS-56
1993 12 September STS-51
1994 3 Februarie STS-60
1994 9 September STS-64
1995 3 Februarie STS-63
1995 13 Julie STS-70
1997 11 Februarie STS-82 Diens van Hubble Ruimteteleskoop (HST)
1997 7 Augustus STS-85
1998 2 Junie STS-91
1998 29 Oktober STS-95
1999 27 Mei STS-96
1999 19 Desember STS-103 Diens van Hubble Ruimteteleskoop (HST)
2000 11 Oktober STS-92
2001 8 Maart STS-102
2001 10 Augustus STS-105
2005 26 Julie STS-114 Aflewering van voorrade by die Internasionale ruimtestasie. Nuwe veiligheidsprosedures.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]