Rutuls

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Rutuls (Rutulianers)

Totale bevolking: 48 000[1]
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Rusland Rusland 35 240 (2010)[2]

Vlag van Azerbeidjan Azerbeidjan 17 000[1]
Vlag van Georgië Georgië 103 (1989)[3]
Vlag van Oekraïne Oekraïne 137 (2001)[4]
Vlag van Kasakstan Kasakstan 250[5]
Vlag van Georgië Georgië 103 (1989)[6]
Vlag van Oesbekistan Oesbekistan 53 (1989)[7]
Vlag van Turkmenistan Turkmenistan 33 (1989)[8]

Taal: Rutulies, Russies, Azerbeidjans
Geloofsoortuiging: Hoofsaaklik Soennitiese Islam[1]
Verwante etniese groepe:
Verspreiding van Rutuls in die Kaukasus-streek in donker-oranje

Die Rutuls (of Rutulianers) (Rutulies: Myhabyr) is 'n etniese groep die noordelike Kaukasus-streek in die Europese deel van Rusland. Hulle praat Rutulies, 'n Noordoos-Kaukasiese taal, as moedertaal en Russies en Azerbeidjans as tweede taal. Die Rutuls is hoofsaaklik aanhangers van die Soennitiese Islam.

Die meeste Rutuls leef in die Dagestan, gevolg deur Azerbeidjan.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]