Noordoos-Kaukasiese tale

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Noordoos-Kaukasiese tale
Oos-Kaukasiese / Nacho-Dagestanse tale
Geografiese
verspreiding:
Kaukasus, Turkye,
ander lande
Genetiese
klassifikasie
:
Alarodiaans?
 Noordoos-Kaukasiese tale
Onderafdelings:
Awar–Andies
Tsezies
Lak
Dargin
Nach
Chinaloeg
Lezgies
Northeast Caucasian languages.png

Verspreiding van die Noordoos-Kaukasiese tale.

   Awar–Andies

   Tsezies

   Dargin

   Lak

   Lezgies

   Chinaloeg

Die Noordoos-Kaukasiese, Oos-Kaukasiese of Nacho-Dagestanse tale is ’n taalfamilie wat in die Russiese republieke Dagestan, Tsjetsjnië en Ingoesjetië en in Noord-Azerbeidjan en Noordoos-Georgië gepraat word, sowel as deur verstrooide bevolkings in Rusland, Turkye en die Midde-Ooste.

Hulle word soms "Kaspiese tale" genoem omdat die streke waar hulle gepraat word, aan die Kaspiese See lê – in teenstelling met die naam "Ponties" vir die Noordwes-Kaukasiese tale.

Saam met die Noordwes-Kaukasiese tale en die Suid-Kaukasiese tale (Kartweliese tale) maak die familie deel uit van ’n groep van drie taalfamilies wat in die Kaukasus-taalgebied gepraat word.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]