Ryūnosuke Akutagawa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ryūnosuke Akutagawa
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gebore 1 Maart 1892
Oorlede 24 Julie 1927
Nasionaliteit Vlag van Japan Japan
Beroep Skrywer

Ryūnosuke Akutagawa (芥川 龍之介 Akutagawa Ryūnosuke, 1 Maart 1892 – 24 Julie 1927), artistieke naam Chōkōdō Shujin (澄江堂主人)[1] was 'n Japannese skrywer wat aktief was in die Taishō periode in Japan.

Hy word beskou as die "vader van die Japanese kortverhaal" , en Japan se mees luisterryke literêre toekenning, die Akutagawa-prys, is vernoem na hom.[2] Hy het op die ouderdom van 35 jaar selfmoord gepleeg deur 'n oordosis barbital te neem.[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 戸部原, 文三 (2015). 一冊で名作がわかる 芥川龍之介(KKロングセラーズ). PHP研究所. ISBN 978-4-8454-0785-9.
  2. Jewel, Mark. "Japanese Literary Awards" "Ge-argiveerde kopie". Ge-argiveer van die oorspronklike op 2015-04-02. Opgespoor 2015-03-28.Opgespoor 2014-06-25.
  3. Books: Misanthrope from Japon Monday, Time Magazine. 29 Desember 1952