in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
SC Comet Kiel
Volledige naam
Sport-Club Comet von 1912 e.V. Kiel
Stigtingsdatum
1912
Tuisveld
Comet-platz Passader Straße, Kiel
Kapasiteit
2 500
Kompetisie
Oberliga Sleeswyk-Holstein
SC Comet Kiel is 'n sokkerklub uit Kiel in die deelstaat Sleeswyk-Holstein in Duitsland .
Die klub is in 1912 gestig as SC Comet 1912 Neumühlen-Dietrichsdorf , alhoewel die lede al sedert 1908 'n informele klub gevorm het wat doodgeloop het met die uitbreek van die Eerste Wêreldoorlog . Neumühlen-Dietrichsdorf was tot 1924 'n onafhanklike dorp. Die klub is vernoem na die komete Halley , Daniel en Marchouse , wat almal tussen 1907 en 1910 die sonnestelsel besoek het en destyd groot opgewondenheid veroorsaak het.
Die klub se grootste prestasie was om gedurende die 1943 - en 1944 -seisoene die Gauliga Sleeswyk-Holstein op die hoogste vlak te haal.
1963-64 (III) Amateurliga Sleeswyk-H 13de
1964-65 (III) Amateurliga Sleeswyk-H 9de
1965-66 (III) Amateurliga Sleeswyk-H 11de
1965-66 (III) Amateurliga Sleeswyk-H 15de
1967-68 (IV) 2.Amateurliga SH-Oos,Foerde 3de
1968-69 (IV) Verbandsliga SH-Noord 3de
1969-70 (IV) Verbandsliga SH-Noord 1ste
1970-71 (III) Amateurliga Sleeswyk-H 5de
1971-72 (III) Amateurliga Sleeswyk-H 4de
1972-73 (III) Amateurliga Sleeswyk-H 10de
1973-74 (III) Amateurliga Sleeswyk-H 6de
1974-75 (III) Landesliga S-H 4de
1975-76 (III) Landesliga S-H 6de
1977-78 (III) Landesliga S-H 11de
1978-79 (III) Landesliga S-H 10de
1979-80 (III) Verbandsliga S-H 14de
1980-81 (IV) Landesliga SH-Noord 11de
1981-82 (IV) Landesliga SH-Noord 10de
1982-83 (IV) Landesliga SH-Noord 7de
1983-84 (IV) Landesliga SH-Noord 4de
1984-85 (IV) Landesliga SH-Noord 5de
1985-86 (IV) Landesliga SH-Noord 12de
1986-87 (IV) Landesliga SH-Noord 14de
1987-88 (V) Bezirksliga SH-Oos 1ste
1988-89 (IV) Landesliga SH-Noord 10de
1989-90 (IV) Landesliga SH-Noord 14de
1990-91 (V) Bezirksliga SH-Oos 9de
1991-92 (V) Bezirksliga SH-Oos 2de
1992-93 (IV) Landesliga SH-Noord 14de
1993-94 (V) Bezirksliga SH-Oos 6de
1994-95 (VI) Bezirksliga SH-Oos 2de
1995-96 (V) Landesliga SH-Noord 2de
1996-97 (V) Verbandsliga SH 9de
1997-98 (V) Verbandsliga SH 13de
1998-99 (V) Verbandsliga SH 11de
1999-00 (V) Verbandsliga SH 15de
2000-01 (VI) Bezirksoberliga SH-Oos 9de
2001-02 (VI) Bezirksoberliga SH-Oos 7de
2002-03 (VI) Bezirksoberliga SH-Oos 4de
2003-04 (VI) Bezirksoberliga SH-Oos 7de
2004-05 (VI) Bezirksoberliga SH-Oos 1ste
2005-06 (V) Verbandsliga SH 11de
2006-07 (V) Verbandsliga SH 9de
2007-08 (V) Verbandsliga SH 9de
2008-09 (V) Oberliga SH 6de
2009-10 (V) Oberliga SH