SI-eenhede vernoem na mense

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

In 1861, tydens die ontwikkeling van die absolute elektriese eenheidstelsel (CGS) het Charles Tilston Bright en Latimer Clark die name ohm, volt, en farad vir elektriese weerstand, elektriese potensiaalverskil en elektriese lading te ere van Georg Ohm, Alessandro Volta en Michael Faraday voorgestel. Hierdie voorstel kry die ondersteuning van William Thomson (Lord Kelvin).[1] In 1881 is hierdie name deur die eerste Internasionale Elektriese Kongres (IEC) vir die praktiese elektriese eenheidstelsel (MKS) herdefineer, maar die farad word nou die eenheid van elektriese kapasitansie en nie die eenheid van elektriese lading nie.[2][3]

Die konsep om eenhede die name van noemenswaardige wetenskaplikes te gee is daarna gebruik vir ander eenhede. Onder andere, is die gauss, maxwell, curie, röntgen samehangende eenhede in die CGS-eenheidsisteem, terwyl die ångstrom dikwels in optika gebruik was. Die SI eenheidssisteem is in 1960 deur die Algemene Konferensie vir Mate en Gewigte (CGPM) bekendgestel en bly onder hulle beheer.[4]

SI-Basiseenhede
Naam Simbool Jaar Grootheid te ere van Geboorte Sterwe Beeld
ampere A 1881
IEC
Elektriese stroom André-Marie Ampère Flag of Île-de-France.svg (Flag of France.svg)
20 Januarie 1775
Lyon,
Frankryk
Flag of France.svg
10 Junie 1836
Marseille,
Frankryk
Ampere Andre 1825.jpg
coulomb C 1881
IEC
Elektriese lading Charles-Augustin de Coulomb Flag of Île-de-France.svg (Flag of France.svg)
14 Junie 1736
Angoulême,
Angoumois,
Frankryk
Flag of France.svg
23 Augustus 1806
Parys,
Frankryk
Coulomb.jpg
volt V 1881
IEC
Elektriese potensiaalverskil Alessandro Volta Flag of the Duchy of Milan (1765-1796).gif (Flag of Italy.svg)
18 Februarie 1745
Como,
Hertogdom van Milan
(Italië)
(Flag of Italy.svg)
5 Maart 1827
Como,
Lombardy-Venetia
(Italië)
Alessandro Volta.jpeg
ohm Ω 1881
IEC
Elektriese weerstand Georg Ohm (Flag of Germany.svg)
16 Maart 1789
Erlangen,
Brandenburg-Bayreuth
(Duitsland)
Flag of Bavaria (striped).svg (Flag of Germany.svg)
6 Juli 1854
München,
Koninkryk Beiere
(Duitsland)
Georg Simon Ohm3.jpg
farad F 1881
IEC
Elektriese kapasitansie Michael Faraday Flag of Great Britain (1707–1800).svg
22 September 1791
Newington Butts,
Surrey,
Engeland
Flag of the United Kingdom.svg
25 Augustus 1867
Hampton Court,
Middlesex,
Engeland
M Faraday Th Phillips oil 1842.jpg
weber Wb 1881
IEC
Magnetiese vloedsterkte Wilhelm Eduard Weber Flag of Electoral Saxony.svg (Flag of Germany.svg)
24 Oktober 1804
Wittenberg,
Keurvorstedom Sakse
Flag of the German Empire.svg (Flag of Germany.svg)
23 Junie 1891
Göttingen,
Provinsie Hanover,
Koninkryk Pruise,
Duitse Keiserryk
Wilhelm Eduard Weber II.jpg
joule J 1889
IEC
Energie James Prescott Joule Flag of the United Kingdom.svg
24 Desember 1818
Salford,
Lancashire,
Verenigde Koninkryk
Flag of the United Kingdom.svg
11 Oktober 1889
Sale
Cheshire,
Verenigde Koninkryk
Joule James sitting.jpg
watt W 1889
IEC
Drywing James Watt Flag of Great Britain (1707–1800).svg
19 Januarie 1736
Greenock,
Skotland,
Groot-Brittanje
Flag of the United Kingdom.svg
25 Augustus 1819
Handsworth,
Birmingham,
Verenigde Koninkryk
Watt James von Breda.jpg
henry H 1893
IEC
Induktansie Joseph Henry Flag of the United States (1795–1818).svg
Desember 17, 1797
Albany,
New York,
Verenigde State van Amerika
Flag of the United States (1877-1890).svg
Mei 13, 1878
Washington DC,
Verenigde State van Amerika
Joseph Henry (1879).jpg
siemens S 1933
IEC
Elektriese geleidingsvermoë Werner von Siemens Civil Ensign of Hannover (1801-1866).svg (Flag of Germany.svg)
13 Desember 1816
Lenthe,
Koninkryk van Hannover
(Duitsland)
Flag of the German Empire.svg (Flag of Germany.svg)
6 Desember 1892
Berlyn,
Koninkryk Pruise
Duitse Keiserryk
Ernst Werner von Siemens.jpg
hertz Hz 1933
IEC
Frekwensie Heinrich Hertz Flag of Hamburg.svg (Flag of Germany.svg)
22 Februarie 1857
Vryestad Hamburg
(Duitsland}
Flag of the German Empire.svg (Flag of Germany.svg)
1 Januarie 1894
Bonn,
Koninkryk Pruise,
Duitse Keiserryk
Heinrich Rudolf Hertz.jpg
newton N 1946
CIPM
Krag Isaac Newton Flag of England.svg(Flag of the United Kingdom.svg)
4 Januarie 1643
Woolsthorpe,
Lincolnshire,
Engeland
Flag of Great Britain (1707–1800).svg
31 Maart 1727
Kensington,
Middlesex,
Groot-Brittanje
GodfreyKneller-IsaacNewton-1689.jpg
grade Celsius °C 1948
CGPM
termodinamiese temperatuur Anders Celsius Naval Ensign of Sweden.svg
27 November 1701
Uppsala,
Swede
Naval Ensign of Sweden.svg
25 April 1744
Uppsala,
Swede
Headshot of Anders Celsius.jpg
kelvin K 1948
CGPM
Termodinamiese Temperatuur William Thomson, 1ste Baron Kelvin Flag of the United Kingdom.svg
26 Junie 1824
Belfast,
Ierland,
Verenigde Koninkryk
Flag of the United Kingdom.svg
17 Desember 1907
Largs,
Ayrshire,
Skotland,
Verenigde Koninkryk
Lord Kelvin photograph.jpg
tesla T 1954
IEC
Magnetiese vloeddigtheid Nikola Tesla Flag of the Kingdom of Croatia (Habsburg).svg (Flag of Croatia.svg)
10 Julie 1856
Smiljan,
Koninkryk Kroasië,
Keiserryk Oostenryk
Flag of the United States (1912-1959).svg
7 Januarie 1943
Manhattan,
New York,
Verenigde State van Amerika
Tesla Sarony.jpg
pascal Pa 1971
CGPM
Druk Blaise Pascal Flag of Île-de-France.svg (Flag of France.svg)
19 Junie 1623
Clermont-Ferrand,
Auvergne,
Frankryk
Flag of Île-de-France.svg (Flag of France.svg)
19 Augustus 1662
Parys,
Frankryk
Blaise Pascal Versailles.JPG
becquerel Bq 1975
CGPM
Radio-aktiwiteit
(verval per tydeenheid)
Henri Becquerel Flag of France.svg
15 Desember 1852
Paris,
Frankryk
Flag of France.svg
25 August 1908
Le Croisic,
Bretagne,
Frankryk
Becquerel Henri photograph.jpg
gray Gy 1975
CGPM
Geabsorbeerde dosis
(van ioniserende straling)
Louis Harold Gray Flag of the United Kingdom.svg
10 November 1905
Richmond upon Thames,
Surtrey
Engeland
Flag of the United Kingdom.svg
09 Jul 1965
London Borough of Hillingdon,
Verenigde Koninkryk
Male portrait placeholder cropped.jpg
sievert Sv 1979
CGPM
Ekwivalente dosis
(van ioniserende straling)
Rolf Maximilian Sievert Naval Ensign of Sweden.svg
6 Mei 1896
Stockholm,
Swede
Flag of Sweden.svg
3 Oktober 1966
Stockholm,
Swede
Rolf Sievert 1896-1966.jpg
IEC = Internasionale Elektriese Kongres
CIPM = Internasionale Komitee vir Mate en Gewigte
CGPM = Algemene Konferensie vir Mate en Gewigte

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Thompson, Silvanus P. "In the beginning ... Lord Kelvin". International Electrotechnical Commission. Besoek op 2011-05-10. 
  2. (en) "farad". Sizes, Inc. 9 Junie 2007. Besoek op 2011-05-10. 
  3. (en) (25 September 1916) Electric Units and Standards. Washington: Department of Commerce, United States Government. NBS Circular 60. 
  4. (fr) (en) International Bureau of Weights and Measures (2006). Le Système internationald’unités (SI) / The International System of Units (SI), 8th. ISBN 92-822-2213-6.