Saffron Walden
Voorkoms
Saffron Walden | |
---|---|
St Mary's Church | |
Koördinate: 52°1′34″N 0°14′42″O / 52.02611°N 0.24500°O | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Graafskap | Essex |
Bevolking | |
• Totaal | 14 313 |
Saffron Walden is 'n dorp in die Uttlesford-distrik, Essex, Engeland. Die dorp is 19 km noord van Bishop's Strotford en volgens die 2001-sensus het dit 'n bevolking van 14 313 gehad.