Sami

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Samies.
Sami
Sami flag.svg
Vlag van die Sami
Totale bevolking: 137 477 (geskat)
Belangrike bevolkings  in: Sami flag.svg Lapland

Vlag van Noorweë Noorweë 37 890–60 000[1][2]
Vlag van Swede Swede 14 600–36 000[2]
Vlag van Finland Finland 9 350[3]
Vlag van Rusland Rusland 1 991[4]
Vlag van Oekraïne Oekraïne 136[5]

Taal: Samiese tale (Akkala, Inari, Kildin, Kemi, Lule, Northern, Pite, Skolt, Ter, Southern, Ume)
Russies, Noors, Sweeds, Fins
Geloofsoortuiging: Lutheranisme (insluitende Laestadianisme), Oosters-Ortodokse Kerk, Sami sjamanisme, verder Ateïsme, ongebondes
Verwante etniese groepe: Ander Finse volke
Tuisland van die Sami

Die Sami (Samies: Sámi, Saami) is 'n Fins-Oegriese etniese groep inheems aan Lapland wat vandag groot dele van Noorweë en Swede, die noordelike dele van Finland en die Moermansk-oblast van Rusland insluit. Die Sami se voorouerlande is nie goed gedefinieer nie. Hul tradisionele tale is die Sami-tale en word as 'n tak van die Oeraliese taalfamilie geklassifiseer.

Tradisioneel het die Sami 'n verskeidenheid aan lewenstande, insluitende kusvisvang, bontvangs en skapeherders, nagestreef. Hul bekendste lewensmiddele is semi-nomadiese rendierherders. Tans is ongeveer 10% van die Sami betrokke by rendierherders, wat hulle met vleis, pels en vervoer voorsien. 2 800 Sami is aktief betrokke by voltydse werk.[6] Vir tradisionele, omgewings-, kulturele en politieke redes is reindeerherding in sommige streke van die Nordiese lande wettiglik vir net Sami-mense voorbehou.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Focus on Sami in Norway”.
  2. 2,0 2,1 (se) Samer”. URL besoek op 15 Junie 2018.
  3. (en) Eduskunta — Kirjallinen kysymys 20/2009”.
  4. (en) Russian census of 2002”.
  5. (uk) National composition of population, 2001 census”. URL besoek op 15 Junie 2018.
  6. (en) Archived copy”. URL besoek op 10 Augustus 2007.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]