Moermansk-oblast
Voorkoms
Moermansk-oblast Мурманская область | ||||
Die ligging van Moermansk-oblast in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Noordwestelike | |||
Ekonomiese streek | Noordelike | |||
Stigting | 28 Mei 1938 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Moermansk | |||
Leier | Marina Koftoen (waarnemend) | |||
Amp | Goewerneur | |||
Wetgewer | Oblast-doema | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 795 409 | |||
Volgorde | 62ste | |||
Digtheid | 5,49/km2 | |||
Stedelik | 92,8% | |||
Plattelands | 7,2% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 144 900 km2 | |||
Volgorde | 26de | |||
Tydsone | UTC+04:00 | |||
Registrasienommer | 51 | |||
Amptelike tale | Russies | |||
Webtuiste | http://www.gov-murman.ru/ | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Moermansk-oblast (Russies: Му́рманская о́бласть, Moermanskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Noordwestelike Federale Distrik en die hoofstad is Moermansk.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia