Saul

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Dawid speel vir Saul die harp, skildery van Rembrandt.

Saul was die 1ste koning van Israel en het waarskynlik 12 jaar regeer. Die lengte van sy regeringstydperk is egter onseker omdat dit nêrens in die Bybel presies aandui word nie.

In 1 Sam 13:1 word gesê "Saul het al 'n jaar of twee as koning oor Israel geregeer".

In Hand. 13:21 sê Paulus dat Saul 40 jaar geregeer het.