Gaan na inhoud

Scoot

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Scoot
IATA ICAO Roepteken
TR[1] TGW SCOOTER
Gestig1 November 2011
Eerste vlug4 Junie 2012
HoofspilleSingapoer Changi Lughawe
Vlootgrootte6[2]
Bestemmings12[3]
HouermaatskappySingapore Airlines[4]
HoofkantoorSingapoer Changi Lughawe
SleutelpersoneCampbell Wilson (H.U.B.)[5]
Webwerfwww.flyscoot.com
Scoot Boeing 777-200 styg op vanaf Narita Internasionale Lughawe.

Scoot Pte Ltd (IATA-kode: TR, ICAO: TGW) is 'n Singapoergebaseerde langafstand-laekostelugredery. Dit vlieg medium- en langafstandroetes vanuit Singapoer, aanvanklik na Australië en China, met Boeing 777 vliegtuie wat van sy moedermaatskappy, Singapore Airlines verkry is.[6] Sy hoofkantoor is in Terminaal 1 op Singapoer Changi Lughawe in Changi.[7]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. PR21 - Infosheet - Change in IATA Designator Code from OQ to TZ | FlyScoot.com
  2. "Lys van vliegtuie op Singapoer se register" (in Engels). Burgerlugvaartowerheid van Singapoer. 31 Oktober 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Mei 2020. Besoek op 30 November 2014.
  3. "Routemap". FlyScoot.com. 24 Junie 2012. Besoek op 15 November 2013.
  4. Singapore Airlines unveils Scoot budget carrier
  5. "Company press announcement". 1 November 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Februarie 2012. Besoek op 1 Desember 2014.
  6. "SIA unveils long-haul budget carrier" (in Engels). 1 November 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 April 2012. Besoek op 1 Desember 2014.
  7. Singapore Air Operators Geargiveer 31 Augustus 2012 op Wayback Machine. Burgerlugvaartowerheid van Singapoer. Verkry op 31 Oktober 2012. "80 Airport Boulevard, #041-60A Changi Airport Terminal 1, Singapore 819642"



Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.