Searsia engleri
Voorkoms
Fluweelkaree | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. engleri
|
Binomiale naam | |
Searsia engleri (Britten) Moffett, (2007)
| |
Sinonieme | |
|
Die fluweelkaree (Searsia engleri) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die boom is endemies aan Suid-Afrika en kom in Mpumalanga en Limpopo voor.
Die boom se FSA-nommer is 382.[1]