Seat Ibiza
Voorkoms
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie. Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg. |
Oorsig | |
---|---|
Produksie | 1984–tans |
Montering | Martorell, Spanje |
Ontwerper | Luc Donckerwolke |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 3- of 5-deur luikrug 5-deur stasiewa |
Platform | Volkswagengroep A0 (PQ25) |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.2 L I3 1.2 L I4 TSI 1.4 L I4 1.4 L I4 TSI 1.6 L I4 2.0 L I4 (Meksiko) 1.2 I3 L TDI 1.6 L I4 TDI |
Ratkas | 5-gang handrat 6-gang handrat 7-gang DSG outomaties |
Lengte | 4031 - 4072 mm (3-deur) 4052 mm (5-deur) 4227 mm (stasiewa) |
Breedte | 1693 mm |
Hoogte | 1420 - 1428 mm (3-deur) 1445 mm (5-deur, stasiewa) |
Massa | 974 - 1172 kg (3-deur) 999 - 1120 kg (5-deur) |
Asafstand | 2469 mm |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Volkswagen Polo Mk5 Audi A1 |
Die SEAT Ibiza is 'n superminimotor vervaardig deur die Spaanse motorvervaardiger SEAT sedert 1984. Die Ibiza is vernoem na die Spaanse eiland Ibiza, en die gebruik daarvan in die superminimotorreeks is die tweede benaming van modelle na Spaanse stede, ná die Seat Ronda.
Dit is vrygestel by die 1984 Parys Motorskou as die eerste motor wat ontwikkel is deur SEAT as 'n onafhanklike maatskappy, alhoewel dit ontwerp is deur Seat in samewerking met bekende maatskappye soos Italdesign, Karmann en Porsche.
Vanaf die tweede generasie weergawe af, was SEAT deel van die Duitse motorsaak Volkswagengroep en alle verdere Ibiza geslagte, asook die res van die SEAT model reeks, is gebou op Volkswagengroep platforms, onderdele en tegnologie.