Inlyndriesilinder

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Silinderblok van 'n inlyndriesilinderenjin.
'n Warmgemaakte Saab inlyndriesilinder tweeslagenjin.
'n Suzuki K10B. Let op hoe kompak die enjinsamestel is.

Die inlyndriesilinderenjin of reguit-drie-enjin is 'n tipe binnebrandenjin met al drie silinders in 'n reguit lyn gemonteer, of in 'n gelyke vlak bo/langs die krukas. Die enkelbanksilinders kan gerig word in óf 'n vertikale of 'n skuinsvlak met al die suiers wat 'n gemeenskaplike krukas aandryf.

Die tipe enjin dryf deesdae klein stadsmotors aan met 'n 800 cc of 1000 cc inhoudsmaat, waar ruimte beperk is in die enjinruim.

In 'n spesifikasie, grafiek of wanneer 'n afkorting gebruik word, word 'n inlyndriesilinderenjin gelys óf as I3 of L3.

Sien ook[wysig | wysig bron]